Slag van Noord-Kaap | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Lede van die HMS Duke of York se bemanning by Scapa Flow na die slag van Noord-Kaap. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Nazi-Duitsland | Verenigde Koninkryk Kanada Noorweë | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Erich Bey | Bruce Fraser | ||||||
Sterkte | |||||||
1 slagskip 6 torpedojaers |
1 slagskip 1 swaar kruiser 3 ligte kruisers 9 torpedojaers | ||||||
Ongevalle | |||||||
1 slagskip gesink 1 932 dood 36 gevang |
11 gedood 11 gewond |
Die Slag van Noord-Kaap het op 26 Desember 1943 in Noorweë plaasgevind toe die Duitse slagkruiser Scharnhorst gekelder is deur die Britse Vloot se HMS Duke of York. Dit was laaste seeslag van die Tweede Wêreldoorlog waar slagskepe regstreeks teen mekaar betrokke was. Dit was ook die eerste keer waar opsporingsradar 'n rol gespeel het in die uitslag van so 'n geveg.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search